Jack Parow Cooler As Ekke Chords
[Intro] G Jack Parow, in jou moeder se huisie [Intro] G e|--------------| B|--------------| D|--0--------0--| G|-----0--2-----| A|--------------| E|--------------| [Chorus] G (Jy dink jy is cooler as ekke,) G Want jy rook Yves Saint Laurent siggarette. G (Jy dink jy is cooler as ekke,) G Want jy het n tattoo van 'n slang op jou tiete. G (Jy dink jy is cooler as ek,) G Want jy het 'n plakkaat van Led Zeplin bo jou bed. G (Jy dink jy is cooler as ek,) G Want jy is elke jaar by die J&B Met. [Verse 1] G Jy is ou nuus, ek kom met rou beats. G Jy lê en wag, ek gaan soek iets. G Jy is ice tea, ek is witblits. G Jy is light bier, ek is spirrits. G Jy is die ou met die new fresh look, ek is die ou met die Pep Stores broek. G Ek watch jou, ek koekeloer ouks, jy forward nog Vernon Koekemoer jokes. G Ek’s fantasties, jy spasties. G ek vat aan poppies, jy raak aan klein kids G Jy is Tim Vorster, ek is Chris Edwards G Jy is in die bosse, ek rol in die fitnes G Jy is boring soos liedjies om die kampvuur G My styl sliek sneak suutjie soos n vampier G Jou styl slaat sag soos 'n marshmallow G Meisies skree vir net : "One night in Parow" [Chorus] G (Jy dink jy is cooler as ekke,) G Want jy hang saam met models en ek hang saam met slette G (Jy dink jy is cooler as ekke,) G Want ek is 'n rapper en jy sing 'n falsetto G (Jy dink jy is cooler as ek,) G Want ek ry op met 'n bus en jy vlieg op met 'n jet G (Jy dink jy is cooler as ek,) G Want jy ry in 'n Peugeot 206 [Verse 2] G Jy rol met n selfoon in jou pet, ek rol nog met 'n 3310 G My styl gooi sexy korrek, jy dra nog damm Mr. Price Red G As ek in stap skrik die hele bloody bar, G Jy kry nog elke dag geld by jou ma G Ek los die hele jol pap nat, as jy instap begin die hele jollie pad vat G Ek’s Amerika, jy’s Irak, ek laat jou jou bed nat maak, G Ek is 'n Bic pen, jy is n mondlang G Jy loop rond met budskuim op jou mond rand G Ek is original, jy is gecopy G Ek is n flashdrive, jy is 'n floppy G Jy maak of jy alles het, maar jy is fake G Jack Parow bra ek lewe soos n straatmeid. [Chorus] G (Jy dink jy is cooler as ekke,) G Want jy drink by Ku De Ta en ek drink by De Dekke G (Jy dink jy is cooler as ekke,) G Want jy is die gentleman, bra ek is die prette G (Jy dink jy is cooler as ek,) G Want ek hou vakansie in Hartenbos en jy hou hou vakansie in Tibet G (Jy dink jy is cooler as ek,) G Omdat jy die nuwe issue van One Small Seed het [Verse 3] G Jack Parow bra ek is poes G Jy eet caviar en cous-cous G Ek drink Klipdrif, jy drink Peroni G Jy het vriende in Swede ek het vriende in Benoni G Ek koop al my klere by die local Pep Store, save more G Jy koop al jou bloody klere by 'A store' G Jy dra net fancie Polo shirts, G Shame, jy lusiter na die Dirty Skirts G My naam is Parow dik heavy uit geskollie G Jy lyk soos Jeremy De Tolly G Jack Parow, die life van die party G Jy dra net eh, eh Issey Miyaki G Jy is too cool for school, ek is mos kief G Ek is Grasshoppers, jy is La Coq Sportif G Jy laat die koek flop, ek laat die huis rys G Jou meisie het 'n foto van my “biep” op haar spacecase [Outro] G (Jy dink jy is cooler as ekke,) G Want jy rook Yves Saint Laurent siggarette. G (Jy dink jy is cooler as ekke,) G Want jy het n tattoo van 'n slang op jou tiete. G (Jy dink jy is cooler as ek,) G Want jy het 'n plakkaat van Led Zeplin bo jou bed. G (Jy dink jy is cooler as ek,) G Want jy is elke jaar by die J&B Met. G Uh, Jack Parow, G
Seberapa puas anda dengan chord ini?
Memuat rating...
Chord Jack Parow - Cooler As Ekke
Chord Kunci Gitar Terkait:
Lihat semua :